Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 6:11 Die Boodskap (DB)

Haman het toe die kleed en die perd gevat, die kleed om Mordegai gehang, hom op die perd laat klim en hom toe oor die stadsplein gelei. So ver hulle gegaan het, het hy uitgeroep: “So lyk dit as die koning aan iemand eer bewys!”

Lees volledige hoofstuk Ester 6

Kyk Ester 6:11 in konteks