Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 3:15 Die Boodskap (DB)

Op die koning se bevel is die brief in die hoofstad, Susan, gelees. Daarna is die boodskappers haastig met die briewe weg na die provinsies toe. Die koning en Haman het dit toe met ’n drankie gaan vier, maar die stad self was verbaas en verward hieroor.

Lees volledige hoofstuk Ester 3

Kyk Ester 3:15 in konteks