Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:7 Die Boodskap (DB)

Mordegai het ’n pragtige jong niggie met die naam Hadassa, dit is Ester, gehad. Sy was sy oom se kind, maar na haar pa en ma se dood, het hy haar aangeneem en soos sy eie dogter grootgemaak.

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:7 in konteks