Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 2:3 Die Boodskap (DB)

Stel in elke provinsie amptenare aan en laat hulle al die mooi jongmeisies na die vrouekwartiere in Susan bring. Laat Hegai, die paleisbeampte wat in beheer is van die vroue in die paleis, vir hulle sorg. Hier moet hulle skoonheidsbehandeling ondergaan,

Lees volledige hoofstuk Ester 2

Kyk Ester 2:3 in konteks