Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:8 Die Boodskap (DB)

Die enigste reël wat by die koning se fees gegeld het, was dat niemand gedwing moes word om meer of minder te drink as wat hy wou nie. Die paleispersoneel moes elkeen toelaat om self te besluit.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:8 in konteks