Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:6 Die Boodskap (DB)

Die binnehof was baie mooi versier. Blou en wit linnedoeke is met pers linte aan silwerringe teen die marmerpilare vasgemaak. Goue en silwerrusbanke is oral in die binnehof neergesit op plaveisel van baie kosbare stene en klippe.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:6 in konteks