Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:22 Die Boodskap (DB)

Die koning stuur toe ’n amptelike brief na elke provinsie wat onder sy beheer was. Dit was in hulle eie taal geskryf sodat hulle dit kon verstaan. In hierdie brief het hy opdrag gegee dat elke man die leiding moet neem in sy huis en dat hy die finale sê het.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:22 in konteks