Ou Testament

Nuwe Testament

Ester 1:19 Die Boodskap (DB)

U moet dalk daaraan dink om ’n koninklike bevel te gee dat Vasti nie meer by u welkom is nie. Maak dit ’n wet van Meders en Perse sodat dit nie herroep kan word nie. Soek dan vir u ’n ander koningin wat haar beter as Vasti sal gedra.

Lees volledige hoofstuk Ester 1

Kyk Ester 1:19 in konteks