Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:9 Die Boodskap (DB)

Esra het voor die tyd al besluit dat hulle reis na Jerusalem op die eerste van die eerste maand moet begin. God het hom beskerm. Vier maande later het hulle op die eerste van die vyfde maand in Jerusalem aangekom.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:9 in konteks