Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:6 Die Boodskap (DB)

Esra was ’n geleerde man. Hy kon baie goed verduidelik wat die wette beteken wat die Here deur Moses vir Israel gegee het. Die Here het hom beskerm. Hy kon by die koning enigiets kry wat hy gevra het. Hy het in die sewende jaar wat Artasasta koning was, van Babel af in Jerusalem aangekom.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:6 in konteks