Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:21 Die Boodskap (DB)

Ek, koning Artasasta, het aan al die amptenare in Wes-Eufraat wat met die ryk se geld werk, opdrag gegee om aan Esra, die priester en kenner van die wet van die God van die hemel, te gee wat hy vra.

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:21 in konteks