Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:11 Die Boodskap (DB)

Die brief wat koning Artasasta vir Esra, die priester en geleerde in die wet van die Here, gegee het om hom toestemming te gee om Jerusalem toe te gaan, was in Aramees geskryf. Daarin het gestaan:

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:11 in konteks