Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 7:1 Die Boodskap (DB)

Na hierdie dinge gebeur het, het daar ’n man met die naam Esra gekom. Hy was uit die nageslag van die priester Aäron. Op daardie tydstip was Artasasta koning van Persië. Esra was die laaste in die ry van pa’s en seuns van Seraja, Asarja, Gilkija,

Lees volledige hoofstuk Esra 7

Kyk Esra 7:1 in konteks