Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:8 Die Boodskap (DB)

Ek maak ook nou ’n nuwe wet. Julle moet die Judese leiers help om die tempel vir hulle God te bou. Julle moet uit die belasting wat in Wes-Eufraat betaal word, vir hulle geld gee sodat hulle met die werk kan aangaan en dit kan klaarmaak.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:8 in konteks