Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:5 Die Boodskap (DB)

Alles van goud en silwer wat Nebukadnesar uit die tempel in Jerusalem weggevat het na Babel toe, moes teruggegee word sodat hulle weer na hulle regte plek in die tempel in Jerusalem kan teruggaan.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:5 in konteks