Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:3 Die Boodskap (DB)

Koning Kores het in die eerste jaar dat hy koning was, opdrag gegee dat die huis van God in Jerusalem gebou moet word as ’n plek waar daar altyd offers geslag en offers op die altaar verbrand kan word. Die tempel moet 30 meter hoog en ook 30 meter breed wees.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:3 in konteks