Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:17 Die Boodskap (DB)

Toe hulle die tempel ingewy het, het hulle altesaam 100 bulle, 200 ramme en 400 lammers geoffer. Hulle het ook ’n offer gebring vir die sonde. Hulle het vir elkeen van die twaalf families van Israel ’n bokram geoffer.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:17 in konteks