Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 6:14 Die Boodskap (DB)

Die Here se boodskappers Haggai en Iddo se seun Sagaria het hulle moed ingepraat. Die leiers van Juda het flink gevorder met die bouwerk. Uiteindelik het hulle die opdrag klaargemaak wat hulle van die God van Israel en van die Persiese konings Kores, Darius en Ahasveros gekry het.

Lees volledige hoofstuk Esra 6

Kyk Esra 6:14 in konteks