Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:8 Die Boodskap (DB)

Ons wil aan die koning rapporteer dat ons na die hoofstad van Juda gegaan het. Daar word in Jerusalem ’n tempel gebou van gekapte klip en houtbalke wat in die muur vasgesit word. Hulle werk hard. Die werk vorder vinnig.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:8 in konteks