Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:17 Die Boodskap (DB)

As dit dan vir u goed is, kyk ’n bietjie daar in die konings se geskiedenisse in Babel of hulle die waarheid praat as hulle sê dat Kores besluit het om die tempel in Jerusalem te herbou. Laat ons asseblief weet wat u oor hierdie saak besluit het.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:17 in konteks