Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 5:11 Die Boodskap (DB)

Hulle het ons geantwoord: “Ons aanbid die God van die hemel en die aarde. Ons is besig om ’n tempel vir Hom te bou. Die tempel is lank terug die eerste keer deur ’n groot koning van Israel gebou.

Lees volledige hoofstuk Esra 5

Kyk Esra 5:11 in konteks