Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 3:11 Die Boodskap (DB)

Hulle het vir die Here lofliedere gesing en sy Naam grootgemaak: “Ons maak die Here se Naam groot, want Hy is baie goed vir ons. Sy liefde vir Israel hou nooit op nie.”Toe die hoeksteen op sy plek was, het almal wat daar was, uit volle bors vir die Here begin sing oor hoe groot en wonderlik Hy is.

Lees volledige hoofstuk Esra 3

Kyk Esra 3:11 in konteks