Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 1:8 Die Boodskap (DB)

Persië se koning Kores het dit eers vir Mitredat gegee. Hy was die minister van finansies van Persië. Mitredat het ’n lys gemaak van alles wat daar was. Hy het toe die lys vir Sesbassar gegee. Sesbassar was die leier van die groep wat sou teruggaan Juda toe.

Lees volledige hoofstuk Esra 1

Kyk Esra 1:8 in konteks