Ou Testament

Nuwe Testament

Esra 1:3 Die Boodskap (DB)

Enigeen wat aan die Here se volk behoort, mag nou teruggaan na Jerusalem in Juda toe om te gaan help om die tempel vir die Here te bou. Die Here is die God van Israel. Hy bly in Jerusalem. Mag die Here saam met elkeen wees wat bereid is om terug te gaan.

Lees volledige hoofstuk Esra 1

Kyk Esra 1:3 in konteks