Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:9 Die Boodskap (DB)

Toe sê Hy vir my: “Die slegte dade van die mense van Israel en Juda het by die dag net al hoe meer geword. Hulle hele land is vol moorde wat gepleeg is. Die hele stad is vol slegte dade. En dan sê die mense so ewe: ‘Die Here sien mos nie wat ons doen nie! Die Here is nie meer in hierdie land nie. Hy is weggevoer saam met die gevangenes wat uit die stad na ’n vreemde land geneem is!’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:9 in konteks