Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:6 Die Boodskap (DB)

Maak die laaste een dood, of hy oud of jonk is, ’n meisie of ’n vrou of klein kindertjies. Die enigstes aan wie julle niks mag doen nie, is die mense wat deur hierdie man gemerk is. Begin sommer hier as julle by my huis uitstap.” Die manne het toe dadelik die 70 leiers doodgemaak wat voor vreemde afgode offers gebring het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:6 in konteks