Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 9:1 Die Boodskap (DB)

Toe het ek die Here met ’n harde stem hoor roep: “Laat kom die manne wat Ek gekies het om die stad te straf! Sê vir hulle dat hulle hulle wapens moet saambring!”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 9

Kyk Esegiël 9:1 in konteks