Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:6 Die Boodskap (DB)

Waar julle ook al bly, Israel, Ek sal julle gaan uithaal. Ek sal julle stede laat vernietig deur die vyand wat Ek stuur. Ek sal die hoë plekke waar julle afgode aanbid het, laat verwoes. Julle afgodsaltare en julle wierookaltare sal in stukke gebreek word. Daar sal niks oor wees van alles wat julle met soveel moeite vir julle afgode gebou het nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:6 in konteks