Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 6:4 Die Boodskap (DB)

Al die altare wat op julle opgerig is, sal vernietig word. Ook die altare waarop wierook vir heidense gode verbrand is, sal stukkend geslaan word. Ek sal die mense wat die heidense gode aanbid, voor die altare doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 6

Kyk Esegiël 6:4 in konteks