Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:5 Die Boodskap (DB)

So sê die Here, Esegiël se God: “Wat jy nou doen, wys wat met Jerusalem gaan gebeur. Ek het Jerusalem in die middel van die nasies geplaas. Ek het haar gekies as my liefling.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:5 in konteks