Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 5:10 Die Boodskap (DB)

Wanneer dit gebeur, sal ouers hulle eie kinders eet, en kinders sal hulle ouers eet. So erg sal die hongersnood wees. Selfs die paar mense wat die ramp oorleef, sal Ek straf deur hulle tot aan die uithoeke van die aarde te verstrooi, ver van hulle eie land af.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 5

Kyk Esegiël 5:10 in konteks