Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:17 Die Boodskap (DB)

Maar wanneer die regeerder ’n stuk van sy grond vir iemand gee wat vir hom werk, is dit anders. Hierdie persoon kry die grond tot die jaar wat Ek bepaal het dat alle mense se skuld afgeskryf word. Daardie jaar word die grond weer die eiendom van die regeerder se familie. As die koning doodgaan, erf sy kinders daardie grond.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:17 in konteks