Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 46:11 Die Boodskap (DB)

“Op die dae wat julle feesvier, moet julle sestien kilogram meel saam met ’n bul en ’n ram offer. Dan kan julle soveel meel vir die offer gee as wat julle wil as julle lammetjies as offers bring. En vir elke sestien kilogram meel wat geoffer word, moet daar vier liter olyfolie gebring word.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 46

Kyk Esegiël 46:11 in konteks