Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 45:23 Die Boodskap (DB)

Die fees hou sewe dae lank aan. Tydens die sewe dae van die fees moet julle regeerder elke dag ’n offer vir die Here bring. Hy moet sewe bulle en sewe skaapramme na my huis toe bring. Hulle mag nie gebreklik wees nie. Die regeerder moet dan ook nog elke dag ’n bokram as offer bring om die volk se sondes te versoen.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 45

Kyk Esegiël 45:23 in konteks