Die konings was so verwaand dat hulle hulle blyplek reg langs my huis gebou het. Daar was net ’n muur tussen my huis en hulle huis. En dan het hulle die afskuwelikste dinge gedoen hier reg voor My! Daarom het Ek vir hulle kwaad geword en hulle gestraf. Nou bestaan hulle nie meer nie. Ek het hulle vernietig.