Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 42:20 Die Boodskap (DB)

Hy het die muur rondom gemeet aan al vier kante. Die lengte was 250 meter en die breedte 250 meter. Die muur was die grens tussen die area wat aan die huis van die Here behoort het en die wêreld daarbuite.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 42

Kyk Esegiël 42:20 in konteks