Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:49 Die Boodskap (DB)

Die ingang tot die voorste deel was tien meter lank en ses meter breed. ’n Mens kon die ingang bereik deur tien trappe te klim. Aan weerskante van die ingang was daar ’n pilaar teen elke muur.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:49 in konteks