Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:33 Die Boodskap (DB)

Die kamers en die mure en die ingangsportaal was ook net so groot soos in die ander ingange. Die gebou en die ingangsportaal het ook vensters gehad. Dit was ook 25 meter lank en twaalf en ’n half meter wyd.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:33 in konteks