Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 40:17 Die Boodskap (DB)

Toe vat die man my na die buitenste opening waardeur ’n mens gaan. Rondom hierdie opening was daar ook vertrekke. Die vloer was van plaveiselstene. Daar was 30 vertrekke.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 40

Kyk Esegiël 40:17 in konteks