Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:25 Die Boodskap (DB)

Daardie dag sal Ek julle skoonmaak. Dan sal julle regtig skoon wees, vir die eerste keer. Ek sal al die slegte dade van julle afwas, en julle sal nie meer voor die afgode buig en offers aan hulle bring nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:25 in konteks