Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 36:20 Die Boodskap (DB)

En weet jy wat doen hulle toe in die vreemde lande waarheen Ek hulle weggejaag het? Hulle het doodgewoon net aangehou met hulle slegte dade. Die nasies het gesê: ‘Die Here, die God van Israel, kon nie sy volk beskerm nie. Hulle was sy volk, maar Hy was nie in staat om hulle teen die Babiloniërs te beskerm nie.’

Lees volledige hoofstuk Esegiël 36

Kyk Esegiël 36:20 in konteks