Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 32:32 Die Boodskap (DB)

“Hy het duisende mense laat doodmaak. Sy soldate het baie nasies aangeval. Ek het toegelaat dat hy dit doen. Ek het hom gebruik. Ek het mense banggemaak. Maar nou kom die dag dat hy voor My gaan staan. En Ek oordeel hom oor sy slegte dade. Ek sal hom ook van die aarde af wegvee. Hy sal in die oorlog doodgemaak word. Dit is Ek, die God van Esegiël, wat hier praat.”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 32

Kyk Esegiël 32:32 in konteks