Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:7 Die Boodskap (DB)

Maar die mense van Israel sal nie na jou wil luister nie. Hulle wil nie eens na My luister as Ek direk met hulle praat nie! Hoe sal hulle na jou wil luister? Dit is ’n klomp mense wie se kop net so hard is soos hulle hart!

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:7 in konteks