Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:5 Die Boodskap (DB)

Ek stuur jou nie na ’n vreemde volk in ’n veraf land wat ’n taal praat wat jy nie kan verstaan nie. Ek stuur jou na jou eie mense, na Israel toe.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:5 in konteks