Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 3:23 Die Boodskap (DB)

Ek het toe opgestaan en na die vallei toe gegaan. Ek het in die vallei weer die sitplek van die Here gesien, net soos ek dit by die Kebarrivier gesien het, met die Here wat bo-op die troon sit. Ek het met my gesig in die stof neergeval. Dit het gevoel of die lewe uit my gevloei het.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 3

Kyk Esegiël 3:23 in konteks