Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:9 Die Boodskap (DB)

En sal jy dan nog kan spog dat jy ’n god is? Sal jy vir jou vyande wat jou doodmaak, vertel dat hulle nie met ’n gewone mens te doen het nie, maar met ’n god? Hulle sal sien wat jy is: ’n gewone mens wat doodgaan soos enige ander mens.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:9 in konteks