Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:22 Die Boodskap (DB)

Sê vir die mense van Sidon die Here, Esegiël se God, dink só oor hulle: Ek is jou vyand, Sidon! En Ek gaan Myself bekendmaak deur wat met jou gaan gebeur. Ek gaan jou voor die hof daag en jou skuldig bevind. Dan gaan Ek vir jou wys wie Ek is, die dag as Ek jou straf. Elkeen wat sien wat gebeur, sal dan besef en weet dat Ek die Here is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:22 in konteks