Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:2 Die Boodskap (DB)

“Mens, sê vir die regeerder wat oor Tirus heers: Die Here, die God van Esegiël, sê vir jou: Jy was so trots op wie jy is en wat jy alles besit. Jy het so groot geword dat jy selfs begin sê het: ‘Ek is ’n god! Ek sit op ’n troon op hierdie eiland soos ’n god!’ “Maar jy het vergeet dat jy maar net ’n mens is wat sal doodgaan op sy tyd. Selfs al dink jy jy is ’n god, sal jy op die harde manier uitvind jy is nie.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:2 in konteks