Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 28:13 Die Boodskap (DB)

Jy het in die tuin van Eden gebly. Dit was die tuin waar God by mense gaan kuier het. Jou klere was die mooiste en die beste wat ’n mens kan kry. Jy het die duurste edelstene gedra. Jy was skatryk. Hulle het vir jou al hierdie skatte gegee die dag toe jy geskep is.

Lees volledige hoofstuk Esegiël 28

Kyk Esegiël 28:13 in konteks