Ou Testament

Nuwe Testament

Esegiël 26:2 Die Boodskap (DB)

“Die stad Tirus was so bly toe Jerusalem deur sy vyande verslaan is. Hy het gesê: ‘Hulle kry hulle verdiende loon! Jerusalem het skatryk geword toe hy handel gedryf het met die mense van Babilonië. Nou is hy nie meer daar nie. En nou gaan ek ryk word omdat ek my goed aan Babilonië kan verkoop. Ek sal ryk word, want Jerusalem is verwoes!’”

Lees volledige hoofstuk Esegiël 26

Kyk Esegiël 26:2 in konteks